395px

Repita

Ashton Nyte

Herhaal

Ek het jou gehoor
Toe jy by my venster staan
En die nag haar towerkuns begin het

Ek het jou gehoor
Toe die wêreld asem haal
En die sterre losbandig gedans het

Ek het jou gesien
Toe jou woorde my omhels
En my die moed gegee het om te luister

En ek het jou leer ken
Soos ek gedigte eers leer ken
En eindelik sien hoe my lot nou glinster

Die woorde ‘s ongenoegsaam
Al my woorde ‘s ongenoegsaam
Jy’s die melodie wat ek nogsteeds herhaal
En herhaal

Ek het jou gehoor
Toe die wind die reën verwar
En alles lê verkwik…en vonkel

En ek het jou gevoel
Toe die oggend warm word
En die wêreld rek haar arms na die hemel

As ek jou herhaal
As ek jou herhaal
As ek nou jou herhaal

Repita

Ouvi dizer que você
Quando estou na minha janela
A noite começou sua magia

Ouvi dizer que você
E o mundo respira
E as estrelas dançavam Louco

Eu vi você
Quando você me abraçar palavras
E me deu a coragem de ouvir

E eu sabia
Como eu só sei poemas
E, finalmente, ver o que meu destino agora brilhar

'S insuficientes as palavras
Todas as minhas palavras s inadequada
Você é a melodia eu ainda repetir
Repita

Ouvi dizer que você
Quando o vento confundir a chuva
E todas as coisas são atualizados ... e brilho

E eu sinto você
Quando a manhã quente
E o mundo esticando os braços para o céu

Repito o seu
Repito o seu
Se eu repetir a sua