Mariaan
Ver van die ligte
En die onrus van die stad
Onder die sterre
Met die toekoms as jou mat
Het jy aan die slaap geraak
Met ‘n glimlag in jou hart
O – en die wind herhaal jou naam
O – sal die lewe, jou ooit verstaan
Mariaan
Met nuwe woorde
Is die boeie so verlig
Selfs ken die berge
En die sterre jou gesig
En ek wonder of jy my onthou
En ek wonder of jy my onthou
O – met die geselskap van die maan
O – sal die lewe, jou ooit verstaan
Mariaan
En as die wind waai
Hoor ek steeds haar naam
En as die reën val
Wag ek vir
Mariaan
Marian
Longe das luzes
E o tumulto da cidade
Sob as estrelas
No futuro, como o seu tapete
Você está dormindo
Com um sorriso em seu coração
Oh - eo vento repetir o seu nome
O - vai vida sempre entender
Marian
Com novas palavras
Os laços tão aliviado
Mesmo conhecer as montanhas
E as estrelas seu rosto
E eu me pergunto se você se lembrar de mim
E eu me pergunto se você se lembrar de mim
Oh - pela empresa da lua
O - vai vida sempre entender
Marian
E quando o vento sopra
Eu ouvi o nome dela ainda
E se a chuva cai
Eu estou esperando por
Marian