Tieneraksie Einde
Tiener angs is 'n hoe muur om teen uit te klim
net om weer vas te sit in die hakkiesdraad
wat die naiwiteit is
dit raas al fokken jare
wit kinders van Afrika
dankbaar wees dat jul nog leef
wat maak jul hier
en waar kom jul vandaan?
Ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan
dis makliker om mense so
in die oë te te staar
die weer is plesierig hier
daars net geen plek vir my
om my kop neer te lê nie
Selfmoord het baie van ons weggedra
drank en die duiwel het gesorg vir die res
massiewe koopkrag, maar wanaangepas
viva!
viva die middelklas!
die waarheid lê daar buite
maar al die leuens bly hier binne in ons, kwaadaardige gewas
Ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan
dis makliker om mense so
in die oe te staar
Die weeer is plesierig hier
daars net geen plek vir my
om my kop neer te lê nie...
Fim da Adolescência
A angústia adolescente é uma parede alta pra escalar
só pra ficar preso de novo na cerca de arame
que é a ingenuidade
isso já faz anos que grita
brancos da África
sejam gratos por ainda estarem vivos
o que vocês estão fazendo aqui
e de onde vocês vieram?
Eu suponho que sempre estarei sozinho
é mais fácil encarar as pessoas assim
nos olhos
o clima aqui é agradável
não há lugar pra mim
pra descansar a cabeça
O suicídio levou muitos de nós
bebida e o diabo cuidaram do resto
poder de compra massivo, mas desajustado
viva!
viva a classe média!
a verdade está lá fora
mas todas as mentiras ficam aqui dentro de nós, erva daninha maligna
Eu suponho que sempre estarei sozinho
é mais fácil encarar as pessoas assim
nos olhos
O clima aqui é agradável
não há lugar pra mim
pra descansar a cabeça...