Korreltjie sand
Korreltjie korreltjie sand
Klippie gerol in my hand
Klippie gesteek in my sak
Word korreltjie klein en plat
Sonnetjie groot in die blou
Ek maak me 'n ogie van jou
Blink in my korreltjie klippie
Dit is genoeg vir die rukkie
Kindjie wat skreeu uit die skoot
Niks in die wêreld is groot
Stilletjies lag nou en praat
Stilte in doodloopstraat
Wêreldjie ron en aardblau
Korrletjie maak ek van jou
Huidie met deur en twee skrefies
Tuintjiemet blou madeliefies
Pyltjie geveer en verskiet
Liefde verklein in die niet
Timmerman bou aan 'n kis
Ek maak my gereed vir die niks
Korreltjie klein is my woord
Korreltjie niks is my dood
Grão de Areia
Grão de areia, grão de areia
Pedrinha rolando na minha mão
Pedrinha guardada no meu bolso
Fica um grãozinho pequeno e plano
Sonhinho grande no azul
Eu faço um olhinho pra você
Brilhando na minha pedrinha
Isso é o suficiente por um tempo
Criança gritando do colo
Nada no mundo é grande
Silenciosamente ri agora e fala
Silêncio na rua sem saída
Mundinho redondo e azul
Grãozinho eu faço de você
Casinha com porta e duas frestas
Jardim com margaridinhas azuis
Flecha disparada e perdida
Amor encolhe no vazio
Carpinteiro constrói um caixão
Eu me preparo para o nada
Grãozinho pequeno é minha palavra
Grãozinho nada é minha morte