Faça login para habilitar sua assinatura e dê adeus aos anúncios

Fazer login
exibições de letras 7

Volksmoord

Mind Assault

Staan saam in 'n lyn van depressie
En omhels middelmatigheid
Die greep om jou nek sal nooit verswak
Vorseer jouself om die kak te sluk

Tel al die drome soos hulle verdwyn
Nog 'n nommer in die produksie lyn

Jy is aan wie se kant om die land te brand?
Fok jou
Kom ons fok net voort en skree
Volksmoord

Bele in die tyd tot die dood jou vang
En begrawe bevoegtigheid
Roep na 'n God wat die wereld haat
Jou obsessie met alles wat jou hier sal baat

Fok almal en dink aan jou eie welsin
Einde van jou lewe het by jou geboorte begin

Jy is aan wie se kant om die land te brand?
Fok jou
Kom ons fok net voort en skree
Volksmoord

Druk waarheid by jou keel af
Spoeg die leuens uit met alle mag
Jy is 'n produk van die wereld
Die rede vir volksmoord

Jy is aan wie se kant om die land te brand?
Fok jou
Kom ons fok net voort en skree
Volksmoord

Ons skree Volksmoord

Adicionar à playlist Tamanho Cifra Imprimir Corrigir Enviar tradução

Comentários

Envie dúvidas, explicações e curiosidades sobre a letra

0 / 500

Faça parte  dessa comunidade 

Tire dúvidas sobre idiomas, interaja com outros fãs de Mind Assault e vá além da letra da música.

Conheça o Letras Academy

Enviar para a central de dúvidas?

Dúvidas enviadas podem receber respostas de professores e alunos da plataforma.

Fixe este conteúdo com a aula:

0 / 500


Opções de seleção